
Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand!
Brendan Peyper bring sy band en unieke styl en ongelooflike verhoogenergie na die verhoog vir ‘n vertoning wat jy beslis nie wil misloop nie.
Verwag ’n aand propvol lekker musiek, groot energie, sing-saam oomblikke en daardie atmosfeer wat jou sommer dadelik op jou voete laat spring!
Belangrike informasie:
Sodra jou kaartjie gekoop is, word ‘n tafel automaties aan jou geallokeer deur die bestuur van Kapstadt Brauhaus Durbanville.
Deure maak 18:00 oop en die vertoning begin om en by 20:00.
Kapstadt Brauhaus is nie ‘n teater nie maar ‘n operationele restaurant. Kos en drankies sal gedurende die vertoning bedien word.
Image Credit: As per website
Content Credit: As per website
Starts from
R250
Discover similar events in the Blues, Jazz, Soul etc. (Downtempo) category

Thu, 22 Oct

Thu, 22 Oct

Thu, 22 Oct - Sun, 25 Oct

Fri, 23 Oct

Fri, 23 Oct

Fri, 23 Oct