
Eloff is die naam op almal se lippe. Hy is ‘n Potch-student wat blitsvinnig bekendheid verwerf het met sy Platinum debuut-enkelsnit ‘Johnnie Blou’ en opvolg snitte ‘Geheueverlies’ en ‘Witblits’ wat sterk oppad is na Goue Status. Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur vas te vang en dit tot sy suiwerste vorm te distiller. Die minimalisties, post-Sokkie Boeremusiek. Sy musiek, tong-in-die-kies lirieke en onploffende energie word nou geniet by elke goeie partytjie.
Image Credit: As per website
Content Credit: As per website
Party - Djs, Clubs, Live Music
Monday 16 November 2026
07:30 pm - 08:45 pm
Kapstadt Brauhaus Blouberg
Starts from
R220
Discover similar events in the Party - Djs, Clubs, Live Music category

Tue, 17 Nov

Tue, 17 Nov

Tue, 17 Nov

Tue, 17 Nov - Sun, 22 Nov

Tue, 17 Nov - Thu, 19 Nov

Tue, 17 Nov - Sat, 21 Nov