
Francois van Coke – Akoestiese Optrede by Triggerfish
Suid-Afrika se gewildste rocker, Francois van Coke, kom na Triggerfish! Francois en sy kitaarspeler, Richard Onraet, gaan sy aanhangers trakteer met akoestiese weergawes van sy gewildste treffers, onder andere ‘Dagdrome insuburbia’, ‘Toe vind ek jou’, ‘Aande’ en die Fokofpolisiekar gunsteling, ‘Komma’. Francois se akoestiese optredes is onvergeetlik, so moenie uitmis nie!
Deure maak 18h00 oop! Kom geniet ‘n heerlike ete tussen 18h00 en 19h45 voor die vertoning.
Image Credit: As per website
Content Credit: As per website
Starts from
Free
Discover similar events in the Party - Djs, Clubs, Live Music category

Sun, 7 Dec

Sun, 7 Dec

Wed, 10 Dec

Wed, 10 Dec

Thu, 11 Dec

Fri, 12 Dec