
Ons nooi almal uit na ‘n aand van glans en swier in die geselskap van die Jan van Riebeeck-familie. ’n Onvergeetlike aand word beplan met:
– ‘n Vier-gang maaltyd deur bekende Suid-Afrikaanse “superchef”, Annalize Buchanan
– Spesialiteitswyne deur alumni wynmakers
– ‘n Swing orkes
– Besonderse kuns wat spesifiek vir die eeufees gekommissie is
Koste beloop R1800 per persoon
Image Credit: As per website
Content Credit: As per website
Starts from
R1800
Discover similar events in the Live Music - Classical category