
Beleef ’n onvergeetlike aand vol Afrikaanse rock en koorklanke met Francois van Coke en die H/s Jan van Riebeeck koor, onder die sterre met Tafelberg as agtergrond.
Hierdie spesiale feeskonsert bring rou energie, ikoniese liedjies en ’n unieke samewerking bymekaar in ’n eenmalige musiekervaring. ’n Viering van musiek, herinneringe en gemeenskap – moenie dit misloop nie.
Daar sal ‘n verwelkomingsdrankie wees asook kos-en verversings te koop wees. Bring ‘n kussing en geniet ‘n pragtige somersaand saam met ons.
Hekke open om 17:45
Image Credit: As per website
Content Credit: As per website
Starts from
R300
Discover similar events in the Party - Djs, Clubs, Live Music category

Wed, 4 Mar

Thu, 5 Mar

Thu, 5 Mar

Thu, 5 Mar

Thu, 5 Mar

Thu, 5 Mar