
Tanya Nell, ’n plaaslike kunstenaar, help jou om jou eie blokdrukwerk te skep.
Ontdek die kuns van linodrukwerk. Elke deelnemer sal stap vir stap begelei word om hul eie linosneekunswerke te ontwerp en uit te kerf. Daarna word die ontwerp gebruik om ’n pragtige stel handgedrukte poskaarte te maak om huis toe te neem.
Kom geniet terselfdertyd die baristakoffie en watertandgeregte uit ons Feeskafee omring met die mooiste kuns te koop van die omgewing se kunstenaars.
Image Credit: As per website
Content Credit: As per website
Starts from
R250
Discover similar events in the Lifestyle / Wellness category

Wed, 9 Sept

Wed, 9 Sept - Fri, 18 Sept

Wed, 9 Sept - Thu, 24 Sept

Wed, 9 Sept - Fri, 25 Sept

Wed, 9 Sept - Sat, 12 Sept

Wed, 9 Sept - Sat, 3 Oct