Getoutin Logo
Getoutin.co.za
All Events
TransportWeatherEmergencyAbout
Get Out In Logo
Privacy PolicyTerms & ConditionsAbout Us

By accessing this page, you confirm that you have read, understood, and agreed to our Terms of Service, Cookie Policy, Privacy Policy, and Content Guidelines. All rights reserved.

  1. Home
  2. Theatre / Dancing / Performance
  3. Krismis van Map Jacobs
Krismis van Map Jacobs

About Krismis van Map Jacobs

‘n Gevreesde bendeleier word na sewe jaar op parool uit die tronk vrygelaat. Almal wonder nou of Map verander het en of hy steeds die ou Map is.

Die drama speel af na die gedwonge verskuiwings uit die Kaap na die Vlakte. Dit kyk na die invloed wat sosiale en maatskaplike euwels op die gemeenskap het en gee ‘n blik op die leefwyse van die ontworteldes, hulle lief en leed en die desperate hunkering na ‘n beter bestaan.

Krismis van Map Jacobs tas aan sosiale kwessies soos werkloosheid en armoede wat hedendaags nog steeds van belang is, asook die soeke na identiteit en vergifnis. Die produksie fokus ook op die letsels wat Apartheid op die Kaapse Bruin gemeenskap gelaat het.

Duur: 90 minute (geen pouse)
Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme

Let asseblief daarop dat Artscape rolstoeltoegang bied. U kan direk via hierdie webblad bespreek. Indien u hulp benodig, skakel asseblief Artscape Dial-a-Seat by 021 421 76 95 wat u met navigasie en bespreking sal bystaan.

Image Credit: As per website

Content Credit: As per website

Krismis van Map Jacobs

Theatre / Dancing / Performance
Monday 20 April 2026
11:00 am - 11:59 pm
Artscape

Starts from

R80

Browse All Events

More from Theatre / Dancing / Performance

Discover similar events in the Theatre / Dancing / Performance category

Improv Theatre Jam

Improv Theatre Jam

The Hok, TBD

Sun, 19 Apr

2FIERCE Drag Cabaret

2FIERCE Drag Cabaret

Bokeh Kareoke Bar and Lounge, TBD

Sun, 19 Apr

mAnJE ! MaNJe (an epic)

mAnJE ! MaNJe (an epic)

Baxter (Flipside), TBD

Sun, 19 Apr - Sat, 25 Apr

Dekades: Die Laurika Rauch storie

Dekades: Die Laurika Rauch storie

HS Jan van Riebeeck (Die Skoolsaal), Cape Town

Sun, 19 Apr - Wed, 22 Apr

MOCKINGBIRD

MOCKINGBIRD

The Playhouse Theatre Somerset West,, TBD

Sun, 19 Apr - Thu, 23 Apr

Facts and Fabulations

Facts and Fabulations

UWC Centre of Humanities Research, Cape Town

Mon, 20 Apr - Tue, 21 Apr