
Kom kuier saam met die manne by Triggerfish Brouery op 22 Desember.
RKO se musiek strek van ‘n diep gewortelde plek, wat Ghoema, Latyns en Afrikana-musiek aanneem en ook enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die woorde is egter ferm op die hede. Op akoestiese toerusting wat amper so oud is as hul leuse, speel die klank se geluid uit met viool, ou kitare, pennyfluitjies, mondfluitjies, bas en gazoos.
RKO is op 20 April 2017 vereer met ‘n FAK-Prestige-toekenning vir die uitstekende bevordering van Suid-Afrikaanse volksmusiek.
Deure maak 17h30 oop! Kom geniet ‘n heerlike ete tussen 18h00 en 19h00 voor die vertoning.
Image Credit: As per website
Content Credit: As per website
Starts from
Free
Discover similar events in the Party - Djs, Clubs, Live Music category

Sun, 7 Dec

Sun, 7 Dec

Wed, 10 Dec

Wed, 10 Dec

Thu, 11 Dec

Fri, 12 Dec