Getoutin Logo
Getoutin.co.za
All Events
TransportWeatherEmergencyAbout
Get Out In Logo
Privacy PolicyTerms & ConditionsAbout Us

By accessing this page, you confirm that you have read, understood, and agreed to our Terms of Service, Cookie Policy, Privacy Policy, and Content Guidelines. All rights reserved.

  1. Home
  2. Food / Drinks Events
  3. Wynproefees
Wynproefees

About Wynproefees

Het jy gehoor? Netwerk24 en Die Burger wil wéér die glase klink en jy is uitgenooi!

Kom geniet op 30 Mei 2026 die goue seisoen in die Kaap saam met Netwerk24 en Die Burger, in samewerking met hul vennoot Meerendal, en van die Kaapse Wynland se voorste wynlandgoedere!

Kom proe heerlike wyne uit die Wes-Kaap se wêreldbekende wynstreke – alles onder een dak op die prentjiemooi wynlandgoed Meerendal. Kaartjies kos R350 per persoon en sluit ’n wynglas in, sowel as die geleentheid om al die uitstallers se wyne te proe.

Daar sal ook wyn verkoop word om gedurende die dag op die grasperk te geniet – of om huis toe te neem. Verlede jaar se wynproefees was ‘n fees en dit beloof om vanjaar weer ‘n luilekker kuier met goeie wyn te wees.

Enkele van die deelnemende produsente en uitstallers op die dag sluit in: De Grendel, Dekkersvlei, Diemersfontein, Jacaranda, Kleine Zalze, Koelenhof, Lovane, McGregor Wines, Meerendal, Montpellier, Neil Joubert, Perdeberg, die Pinotage Assosiasie, Sauvignon Blanc SA, UniWines en Visio Vintners.

Kom kuier saam en klink ‘n glas op herfs in die Kaap, sowel as al die bobaas-wyne wat vanuit hierdie streek kom. Ons hoop ons sien jou daar!

Wat moet jy weet?
Wanneer: Saterdag 30 Mei 2026
Tyd: 11:00 tot 17:00
Waar: Meerendal-wynlandgoed, Durbanville
Koste: R350 per persoon
Meer inligting: Stuur e-pos aan samantha.vandenberg@media24.com

Image Credit: As per website

Content Credit: As per website

Wynproefees

Food / Drinks Events, Markets (Street / Food / Flea), Miscellaneous Cultural, Whole Family Fun
Saturday 30 May 2026
11:00 am - 05:00 pm
Meerendal Wine EstateVissershok Rd, Durbanville, Cape Town, 7550

Starts from

R350

Browse All Events

More from Food / Drinks Events

Discover similar events in the Food / Drinks Events category

Nagskof with HelderbergFM

Nagskof with HelderbergFM

Lord Charles Hotel Somerset West, Cape Town

Mon, 15 June

Uncorked Minds Quiz Night

Uncorked Minds Quiz Night

Nkula Cocktail & Wine, TBD

Mon, 15 June

Oranjezicht Night Market

Oranjezicht Night Market

Oranjezicht City Farm Market, TBD

Wed, 17 June

Viva Vino: June Wine Bar Take-Overs

Viva Vino: June Wine Bar Take-Overs

Catch 22 Beachside Grille & Bar, Cape Town

Wed, 17 June

Durbanville Hills Winter Blending

Durbanville Hills Winter Blending

Durbanville Hills Winery, TBD

Thu, 18 June

Alma Cafe Quiz

Alma Cafe Quiz

The Alma Cafe, TBD

Thu, 18 June