Getoutin Logo
Getoutin.co.za
All Events
TransportWeatherEmergencyAboutAdd an Event
Get Out In Logo
Privacy PolicyTerms & ConditionsAbout Us

By accessing this page, you confirm that you have read, understood, and agreed to our Terms of Service, Cookie Policy, Privacy Policy, and Content Guidelines. All rights reserved.

  1. Home
  2. Live Music - Classical
  3. Amira Willighagen en die DF-Koor: ‘n musiekfees (tydens erediens)
Amira Willighagen en die DF-Koor: ‘n musiekfees (tydens erediens)

About Amira Willighagen en die DF-Koor: ‘n musiekfees (tydens erediens)

KOM SAAM OP ’N MUSIKALE REIS …

Ons nooi julle hartlik uit na ons erediens waartydens die Nederlands-gebore Amira Willighagen gaan optree. Sy het op 9-jarige ouderdom reeds ‘Holland’s Got Talent’ gewen. Tydens verlede jaar se Kerssangdiens was dit duidelik hoekom toe sy ook Welgemoed met haar stem betower het. Hierdie jaar is dit ’n dubbele bekoring wanneer sy met DF Akademie se briljante koor en die immergewilde Jade Paige saamspan.

Kom maak agterna ’n draai by die Feeskafee om verder verlei te word deur ons baristakoffie, watertandgeregte en die besondere kuns deur plaaslike kunstenaars.

Image Credit: As per website

Content Credit: As per website

Amira Willighagen en die DF-Koor: ‘n musiekfees (tydens erediens)

Live Music - Classical
Sunday 20 September 2026
09:00 am - 11:00 am
NG Kerk Welgemoed15 Diaz St, Welgemoed, Cape Town, 7530

Starts from

Free

Browse All Events

More from Live Music - Classical

Discover similar events in the Live Music - Classical category

UCT Strings Competition

UCT Strings Competition

Baxter Theatre Centre, TBD

Fri, 11 Sept

Aanskou die mens met Winand Grundling en Johann Nel

Aanskou die mens met Winand Grundling en Johann Nel

TBD, TBD

Sun, 13 Sept

Behind The Music with Rodney Trudgeon – The Third Movement

Behind The Music with Rodney Trudgeon – The Third Movement

Artscape Opera Bar, Cape Town

Mon, 14 Sept

Homegrown – South African Music Showcase

Homegrown – South African Music Showcase

Baxter Theatre Centre, TBD

Tue, 15 Sept

FOM CPO REHEARSAL SPRING SYMPHONY 4

FOM CPO REHEARSAL SPRING SYMPHONY 4

Cape Town City Hall, TBD

Thu, 17 Sept

Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties, Hanna de Wet en die Laerskool Welgemoed-Seniorkoor

Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties, Hanna de Wet en die Laerskool Welgemoed-Seniorkoor

NG Kerk Welgemoed, Cape Town

Thu, 17 Sept