
KOM SAAM OP ’N NOSTALGIESE MUSIEKREIS VAN DIE LEGENDARIESE LUCAS MAREE SE BEKENDSTE LIEDJIES …
Hoe bevoorreg is ons nie om musikante soos Francois van Coke en ‘ Die Heuwels Fantasties ’ in ons midde te hê nie? En om hulle dan te hoor sing saam met die uiters talentvolle laerskoolkoor (die Seniorkoor) op wie die gemeenskap so trots is. Voeg daarby nog ’n plaaslike stem, Hanna de Wet , en jy kry … ’n vertoning wat gaan uitverkoop voordat dit nog geadverteer word.
Image Credit: As per website
Content Credit: As per website
Starts from
R160
Discover similar events in the Blues, Jazz, Soul etc. (Downtempo) category

Wed, 9 Sept

Wed, 9 Sept

Thu, 10 Sept

Thu, 10 Sept

Fri, 11 Sept

Fri, 11 Sept