
Aangewys as Beste Fringe Produksie by die US Woordfees Fringe 2023.
Woordfees Review: https://woordfees.co.za/fringe/byster/
Byster is die storie van ‘n jong vrou en haar onvermoë om 2023 te navigeer. Met ‘n versameling van klaarblyklike lukrake stories sê sy ongefilter wat sy dink, wonder sy wat dit beteken om ‘n vrou te wees en of sy haarself regtig ‘n Afrikaner mag noem. Sy weet dit nie, maar sy is besig om te hardloop. Of dit weg van iets of na iets is, is onduidelik.
Sy’s oningelig, naïef en probably bietjie van ‘n narssasis, maar fok sy’s snaaks.
Image Credit: As per website
Content Credit: As per website
Starts from
R200
Discover similar events in the Theatre / Dancing / Performance category

Wed, 10 June

Wed, 10 June

Wed, 10 June - Sat, 20 June

Wed, 10 June - Sat, 13 June

Wed, 10 June - Sat, 20 June

Thu, 11 June