
Kom kuier saam met Laurinda Hofmeyr en Schalk Joubert by Welgemeend Here huis vir ‘n spesiale aand getiteld “Waar Woorde Vlerke Kry: ’n Aand van Sang en Snaar!”.
Geniet ’n glasie wyn en smullekker eetgoed terwyl u stories en musiek van die welbekende sangeres en liedjieskrywer ervaar. Laurinda Hofmeyr gee stem aan die woorde van ons land se grootste digters, terwyl Schalk Joubert die aand inkleur met sy veelsydige baskitaar.
Die fondse wat ingesamel word, sal aangewend word vir die restourasie van Welgemeend. Let asseblief daarop dat geen video- of klankopnames van die vertoning gemaak mag word nie.
Vir verdere inligting kontak asseblief Helena le Roux by 082 461 9753.
Laurinda Hofmeyr and Schalk Joubert at Welgemeend Manor House: Where Words Take Wings – An Evening of Song and Strings! Enjoy a glass of wine and delicious snacks along with the performance of stories and music by this renowned singer-songwriter duo. The funds raised will go towards the restoration of Welgemeend.
Image Credit: As per website
Content Credit: As per website
Starts from
R250
Discover similar events in the Live Music - Classical category

Wed, 25 Feb

Fri, 27 Feb

Wed, 4 Mar - Sat, 28 Mar