
’n Liedjie oor om emosioneel te vereenselwig met ‘n flikkerende gloeilamp? Ja. “THIS IS HAPPENING!”.
Christie van Niekerk toets splinternuwe stand-up-materiaal vir die heel eerste keer voor ’n gehoor.
Dis ’n hoë-energie show vol skerp waarnemings en vreemde stories, vertel uit heel onverwagse perspektiewe. Gooi ’n paar oomblikke van musikale kabaret by, meng dit met chaos, en kry iets wat effens mal is. ’n Lekker aand van splinternuwe komedie, kom kyk!
Image Credit: As per website
Content Credit: As per website
Starts from
R150
Discover similar events in the Comedy category

Tue, 24 Feb

Tue, 24 Feb

Wed, 25 Feb - Fri, 27 Feb

Sat, 28 Feb

Fri, 17 Apr